Selfcatering Overnight Accommodation Produkte of dienste TOROBIANS PLACE gelee te Vredenburg in die mooie Weskus is n oornag kamer wat beskikbaar is vir 2 volwasse persone en 1 kind. Gastekamer is op erf van privaat woning en het sy eie privaat ingang asook veilige toesluit, onderdak parkering. Kamer het opwarming geriewe (mikrogolfoond), breekware en eetgery, […]
Read MoreSelf Catering Accommodation Produkte of dienste Rhodes Reservations bied self-sorg akkommodasie in 12 huisies in die dorpie van Rhodes, asook akkommodasie in die Histories sandsteen skool wat omtrent 100 jaar oud is. Op Rubicon perseel is daar Deli produkte te koop asook etes beskikbaar, wat sover as moontlik plaaslike produkte aanhou, soos wyne en […]
Read MoreAccommodation Produkte of dienste Heerlike self toegeruste 2 slaapkamer huis op die waterfront. Ideaal vir visvang en afskakel. Binne sowel as buite braai. Slaap 8. Reeling vir sleutels by Ina Brink in die dorp083 617 6234 kontak Marieta Muller082 822 3491 (Ook beskikbaar op WhatsApp)051 522 5008 (Alternatiewe kontaknommer)bookings@rusplek.co.za – Epos Rusplek Dam Huis – […]
Read MoreHoliday Accommodation Produkte of dienste Selfsorg eenhede. Vakansie verblyf kontak Engela Fourie083 261 9010 (Ook beskikbaar op WhatsApp)engelaf@polka.co.za – Epos Heide Serengeti Self Catering – Facebook www.bellvilleaccommodation.co.za – Webblad Serengeti Kompleks 1 2 Sabie stBellville Ma – Vry08:00 – 18:00 Sat08:00 – 14:00Nie op kantoor maar beskikbaar op cell Son / Publieke Vakansiedae08:00 – 14:00 […]
Read MoreAccommodation / Farmstay Products or Services Self catering accommodation/farmstayPET FRIENDLY Troutways Private Retreat lies halfway between Gauteng and the Kruger National Park. Nestled in our own little valley of the mountains on the Eastern Escarpment, situated 2km outside Waterval Boven. The tranquility, landscape, pure fountain water, fresh air and bright stars at night makes Troutways […]
Read MoreSelfsorg verblyf Products or Services Moeg Geploeg Lodge is ‘n selfsorg-eenheid in Sunwich Port, 14 km vanaf Port Shepstone, 200 m van Sunwich Port se strand af, 2 km vanaf Southport-blouvlagstrand en stapafstand vanaf 4 gewilde restaurante. Die Polisiestasie is in dieselfde straat 200 m ver. Dié ateljee-lodge beskik oor ‘n slaaparea, kombuis, ‘n en- […]
Read More