Categories
Eastern Cape Free State Gauteng KwaZulu-Natal Limpopo Mpumalanga North West Northern Cape Western Cape

CAN Infinity

Emergency Roadside & General Home Assist

produkte of dienste
Nood bystand dienste regoor Suid Afrika
  • Elektrisiën
  • Slotmaker
  • Geyser herstel/installasie diens
  • Loodgieter
  • Ongeluk en meganiese insleepdienste
  • Enige Nood padbystand dienste sowel as
  • Nood huishoudelike bystand dienste
kontak

011 801 0016 (Landlyn Kontaknommer)
011 801 0005 (WhatsApp)

Noodnommer 24/7

011 801 0000

marketing@caninfinity.co.za – Epos

CAN Infinity Assistance Facebook

Can Infinity – LindedIn

CAN Infinity Assistance – Instagram

www.caninfinity.co.za Webblad

Randpark Ridge
Randburg
Gauteng

Available 24/7

Categories
Eastern Cape Northern Cape Western Cape

DIT Consulting Engineers

Electrical Engineering

Produkte of dienste
  • DIT Raadgewende Ingenieurs sambreel alle aspekte van Elektriese Ingenieurswese.
  • Elektriese netwerk audit, netwerk profiel data, nood opwekeenhede en ononderbroke krag ontwerk -en installasies & Data Centre ontwerp.
  • Van ons kliënte is Telkom, Vodacom, Engen, KWV, Lanzarac
kontak

Daan de Wet
079 880 9745 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
082 468 2551 (Alternatiewe nommer)
dewetd@ditengineers.co.za
– Epos

www.ditengineers.co.za Webblad

Beskikbaar te alle redelike ure

Categories
Eastern Cape Rhodes

Rhodes Reservations

Self Catering Accommodation

Produkte of dienste
  • Rhodes Reservations bied self-sorg akkommodasie in 12 huisies in die dorpie van Rhodes, asook akkommodasie in die Histories sandsteen skool wat omtrent 100 jaar oud is.  
  • Op Rubicon perseel is daar Deli produkte te koop asook etes beskikbaar, wat sover as moontlik plaaslike produkte aanhou, soos wyne en plaaslike craft bier ens.

kontak

Elizma Den Heyer
083 659 3271 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
edh@cnx.co.za – Epos

Rhodes Village Reservations, Eastern Cape Facebook

Ross Straat
Rhodes CBD
9787
Eastern Cape

08:00 – 17:00
Spesiale tye op bespreking
Maandae tot Sondae

Categories
Eastern Cape Komga

Moon Wolf

Beauty & Cleaning Products

Produkte of dienste

Moon Wolf is ‘n deel van die McFun Games (Pty) Ltd. maatskappy

  • Ons lewer hand-gemaakte bad-, stort-, lyf produkte
  • Asook ander skoon maak middels. Teen lae pryse!
kontak

Corné Staats
084 981 7274 (Kontaknommer)
063 106 7533 (Whatsapp)
084 750 1443 (Alternatiewe Kontaknommer)
mcfungames@outlook.com
– Epos

Moon Wolf – Facebook

https://mcfungames.wixsite.com/moonwolfWebblad

Moonwolfsa – Instagram

6 Seale Road
Komga
4950

Ma – Vry
07:00 – 17:00
Sat & Vakansiedae

08:00 – 14:00
Son
Gesluit

Categories
Despatch Eastern Cape

Pikanini Chefs Despatch & Uitenhage

Children’s Activities

Produkte of dienste

Kookklasse vir kleintjies: Ek bak en brou saam met die kinders

kontak

Lynette van Taak
076 073 7391 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
despatch.pikaninichefs@gmail.com – Epos

Pikanini Chefs Despatch & UitenhageFacebook

Cloete Str 10
Despatch
Oos Kaap

Ma – Vry
09:00 -17:00
Sat
09:00 – 13:00
Son / Publieke Vakansiedae
09:00 – 13:00

Categories
Eastern Cape Jeffreys Bay Wavecrest

VLAKVARK SUID-AFRIKA

Clothing Services

produkte of dienste

‘n Windgat reeks vir “LEKKER” mense.

VlakVark SA is ‘n unieke afrikaanse klere handelsmerk vir jonk en oud. Die reeks bestaan uit ‘n verskeidenheid WINDGAT produkte.

Sien gerus ons Katalogus. VlakVark SA het ‘n vinnige en eenvoudige manier van bestellings tot aflewerings. Bestel ons reeks vanuit die gemak van jou huis.

Kontak ons vriendelike VlakVark WhatsApp groepelede vir enige navrae of bestellings

kontak

Pierre Heyns
072 512 1933 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
063 645 1131 ( Alternatiewe kontaknommer)
eheyns1961@gmail.com
– Epos

VlakVark Suid-Afrika – Facebook

182 AD Keet Rd
Wavecrest
Jeffreysbaai
6330

Beskikbaar gedurende alle redelike ure

Categories
Eastern Cape Port Elizabeth Somerstrand

Vertica Specialised Cleaning

Cleaning Services

Produkte of dienste

Skoonmaak van matte, meubels, matrasse, voertuig sitplekke en vertikale blindings
Ons doen ook algemene skoonmaakwerk wanneer mense verhuis

Ons lewer diens in Port Elizabeth, Jeffreys Baai, Uitenhage en Despatch

kontak

Joan Burnell
082 757 3100 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
vertiga@telkomsa.net – Epos

Vertica Specialised Cleaning Services – Facebook

Percy Owen Close
Somerstrand
Port Elizabeth

Beskikbaar te alle redelike besigheidsure

Categories
Eastern Cape Komga

McFun Games (Pty) Ltd.

Educational Games

produkte of dienste
  • Ons bied plaaslik vervaardigde bordspeletjies, opvoedkunige speletjies asook speletjies om daai lang motorrit see toe te verkort!
  • Hou die kleinspan besig by die kantoor, by die huis of in die motor
  • Hou die hele gesin vir ure lank besig met ‘n lekker bordspeletjie van ons en vergeet sommer van die dag toe Oom Sakkie op jou toon getrap het.
  • Al ons speletjies word plaaslik vervaardig. Dus is daar geen ingevoerde fong-kong goed by ons te kry nie.
  • Want local-is-lekker!
kontak

Corné Staats
084 981 7274 (Kontaknommer)
084 750 1443 (Alternatiewe Kontaknommer)
063 106 7533 (Whatsapp)
mcfungames@outlook.com – Epos

McFun Games – Pty Ltd. Facebook

McFun Games (Pty) Ltd.

mcfungames.wixsite.com/moonwolf – Webblad

Seale Road
Komga

Ma – Vry
09:00 – 17:00

Sat & Vakansie Dae
08:00 – 14:00

Categories
Eastern Cape Lovemore Heights Port Elizabeth

BugOut SA (PTY) LTD

Emergency Kits

Produkte of dienste

Ek dryf handel vanaf n aanlyn winkel en verkoop nood ontruimings toebehore naamlik Grypsakke (Bug Out Bags) en bybehore.

kontak

Morne van Vuuren
083 235 0542 (Phone and WhatsApp)
morne@bugout.co.za
– Epos

BugOut SA Facebook

www.bugout.co.za Webblad

Suite 1 Greenways Office Park
13 Buffelsfontein Rd
Lovemore Heights
Port Elizabeth
6070

Ma – Vry
08:30 – 17:00 (Aanlyn verkope 24 uur)

Sat
08:30 – 14:00 (Aanlyn verkope 24 uur)

Son / Publieke Vakansiedae
Aanlyn alleenlik 24 uur

Categories
Eastern Cape Lorraine Port Elizabeth

All about the Bakes

Baking

Products or Services

Cakes, sweet & savory treats, iced themed biscuits

Contact


Lizette Jordaan
084 951 2902 (Phone and WhatsApp)
lizettej55@gmail.com

ALL about the bakesFacebook

Lorraine
Port Elizabeth

Mon – Fri
08:00 – 18:00

Sat
10:00 – 18:00

Sun / Public Holidays
10:00 – 14:00