Categories
Eastern Cape Komga

Moon Wolf

Beauty & Cleaning Products

Produkte of dienste

Moon Wolf is ‘n deel van die McFun Games (Pty) Ltd. maatskappy

  • Ons lewer hand-gemaakte bad-, stort-, lyf produkte
  • Asook ander skoon maak middels. Teen lae pryse!
kontak

Corné Staats
084 981 7274 (Kontaknommer)
063 106 7533 (Whatsapp)
084 750 1443 (Alternatiewe Kontaknommer)
mcfungames@outlook.com
– Epos

Moon Wolf – Facebook

https://mcfungames.wixsite.com/moonwolfWebblad

Moonwolfsa – Instagram

6 Seale Road
Komga
4950

Ma – Vry
07:00 – 17:00
Sat & Vakansiedae

08:00 – 14:00
Son
Gesluit

Categories
Eastern Cape Komga

McFun Games (Pty) Ltd.

Educational Games

produkte of dienste
  • Ons bied plaaslik vervaardigde bordspeletjies, opvoedkunige speletjies asook speletjies om daai lang motorrit see toe te verkort!
  • Hou die kleinspan besig by die kantoor, by die huis of in die motor
  • Hou die hele gesin vir ure lank besig met ‘n lekker bordspeletjie van ons en vergeet sommer van die dag toe Oom Sakkie op jou toon getrap het.
  • Al ons speletjies word plaaslik vervaardig. Dus is daar geen ingevoerde fong-kong goed by ons te kry nie.
  • Want local-is-lekker!
kontak

Corné Staats
084 981 7274 (Kontaknommer)
084 750 1443 (Alternatiewe Kontaknommer)
063 106 7533 (Whatsapp)
mcfungames@outlook.com – Epos

McFun Games – Pty Ltd. Facebook

McFun Games (Pty) Ltd.

mcfungames.wixsite.com/moonwolf – Webblad

Seale Road
Komga

Ma – Vry
09:00 – 17:00

Sat & Vakansie Dae
08:00 – 14:00