Categories
Bethal Mpumalanga

Rose de Belle Events

Events Services

Produkte of dienste

Rose de Belle Events reƫl en beplan troues, verjaarsdag partytjies, ooievaars, verlowings partytjies, besigheids funksies, bachelorette partytjies, bachelor partytjies, ens. Ons doen alle beplanning sodat ons kliente kan ontspan en net elke oomblik van hul spesiale dag kan geniet.

kontak

Arebelle De Kock
071 442 7677 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
arebelle.dekock2310@gmail.com
– Epos

Rose de Belle Events Facebook

5 Rogers Avenue
Bethal
2310

Ma – Vr
09:00 -17:00
Sat
09:00 – 12:00

Categories
Mpumalanga Witbank

Perfect Proze Publishers / Uitgewers

Publishers

Produkte of dienste

Ons is ‘n Uitgewery. Ons publiseer alle genre boeke. Ons spesialiseer in Kinderboeke, Digbundels, Eenmanbedrywe, Jeugromans, Fiksie. BiografieĆ« om ‘n paar te noem, slegs in Afrikaans en Engels.

kontak

Eliztha Jacobs
076 360 5446 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
admin@perfectproze.co.za – Epos

Perfect Proze Publishers / Uitgewers – Facebook

www.perfectproze.co.za Webblad

Gray Laan
Uitbreiding 8
Witbank
1035

Ma tot Vry
08:00 – 17:00

Categories
Delmas Mpumalanga

SKOON Fotografie

Photography

Produkte of dienste

Buitelug is sowaar die beste Lig!
Ek neem fotos omdat dit ‘n passie is, nie n werk nie.
Goed geprys, en besonderse kwaliteit!
Buitelug, en natuur is twee van die mooiste agtergronde wat daar is. Mens hoef nie by te sit om dit beter te laat lyk nie.

Ek kan ry tot ‘n 10km radius rondom Delmas, daarna vra ek R5.00p/km Ons kan vir jou ‘n pakket uitwerk volgens jou begroting.

kontak

Veronica Petzer
078 347 5000 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
veron7777bot@gmail.com
– Epos

Lava Str
Delmas
Mpumalanga

Beskikbaar gedurende alle redelike ure

Categories
Delmas Mpumalanga

MC Delmas Metals

Scrap Metals

Produkte of dienste
  • Skroot metaal
  • Ysterhoudende en Nie-ysterhoudende metale (ferrous en non-ferrous)
  • Afbreek en afsny van groot strukture op jou perseel kan gereel word.
    Beste pryse in delmas.
kontak

Larry Petzer
084 774 5864 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
lejapetzer@gmail.com
– Epos

2 Copper str
Botleng Ext 2
Delmas

Ma – Vry
07:30 – 18:00

Categories
Delmas Mpumalanga

LIEFLIK

Health & Beauty

Produkte of dienste

Ek maak handgemaakte 100% organiese, natuurlike seep, lyf, hande en gesig, asook room en badsoute. Dit is pure glycerin seep en bitter baie goed vir jou vel.

kontak

Veronica Petzer
078 347 5000 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
084 774 5864 (Alternatiewe kontaknommer)
veron7777bot@gmail.com
– Epos

Lava Str
Delmas
Mpumalanga

Beskikbaar gedurende alle redelike ure

Categories
Burnside Mbombela Mpumalanga

BR Furniture/Meubels

Furniture

Produkte of dienste

Vervaardig meubels met nuwe of herwinde hout.

kontak

Pieter & Belinda Esterhuizen
081 825 8393 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
pieter.brf@gmail.com – Epos

BRF- Burnside Rustic Furniture/MeubelsFacebook

Plot 5
Burnside
Nelspruit

Ma – Vry
08:30 – 16:30

Sat
09:00 – 12:00

Categories
Mbombela Mpumalanga West Acres

Lowveld Avo’s & Neute

Food Services

Produkte of dienste

Laeveld Botter avokados, neute en gedroogde mango.

kontak

Elna Myburgh
072 634 4253 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
Lowveldavo777@gmail.com – Epos

West Acres
Nelspruit

Ma – Vry
09:00 – 18:00

Sat / Son / Publieke Vakansiedae
10:00 – 15:00

Categories
Bethal Mpumalanga

JJC Steelworks and Transportation

Steelworks & Transport

Produkte of dienste
  • Enige Staalwerk of Pyp Ontwikkeling Groot of Klein.
  • Vervoer van goedere tot met 1.8 TON met KIA 2700 trokkie.
kontak

Johan Theron
071 868 4317 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
theronjohanrene@yahoo.com – Epos

Jjc Steelworks Johan Theron Facebook

Bethal

Ma – Vry
06:00 – 18:00

Sat / Son / Publieke Vakansiedae
06:00 – 17:00

Categories
Lydenburg Mpumalanga

Annique Velsorgprodukte

Beauty

Produkte of dienste

Ongelooflike velsorg en leefstylprodukte

kontak

Lelanie Potgieter
082 324 4179 (Ook besikbaar op WhatsApp)
jllpotgieter@gmail.com
– Epos

Lelanie Potgieter De Kock Facebook

annique.com/?ref=620325 – Klik op die skakel en plaas u eie bestelling, R600 of meer gratis aflewering.

Lydenburg
Mpumalanga

Ma – Vry
08:00 – 22:00

Sat
09:00 – 14:00

Son / Publieke Vakansiedae
09:00 – 14:00

Categories
Mpumalanga Witbank

Divine Slimming & Beauty Equipment

Beauty

Products or Services

Body Sculpting & Micro Needling Services & Equipment

Contact

Hester Goosen
061 460 0854 (Phone and WhatsApp)
divineslimming1@gmail.com – Email

Divine Equipments – Facebook

1 Ferdinand Str
Witbank

Mon – Sat
08:00 -18:00