Categories
Ficksburg Free State

One Of a Kind

Handmade Decor

Products or Services
  • Hand gemaakte hout geskenkies
  • Granny B verf
  • Stencils
  • Huisie sleutel houers en vele meer
kontak

Lizelle Spearman
082 777 4235 (Ook beskikbaar op Whatsapp)
083 309 1355 (Alternatiewe kontaknommer)
steyn.lizelle297@gmail.com
– Epos

One of a kindFacebook

Ficksburg
Vrystaat

Ma – Vry
09:00 – 17:00
Sat

09:00 – 13:00

Categories
Free State Sasolburg

D’s Craft

Handmade (Crochet)

Produkte of dienste

Grootliks gehekelde poppe en diere Maar kan enige iets hekel.

Kontak

Danelle van der Walt
076 957 7959 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
danellevdw90@gmail.com
– Epos

D’s Craft – Facebook

Froneman Street
Sasolburg

Ma – Son
08:00 – 17:00

Categories
Free State Zastron

Rusplek Dam Huis

Accommodation

Produkte of dienste

Heerlike self toegeruste 2 slaapkamer huis op die waterfront. Ideaal vir visvang en afskakel.  Binne sowel as buite braai. Slaap 8.

Reeling vir sleutels by Ina Brink in die dorp
083 617 6234

kontak

Marieta Muller
082 822 3491 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
051 522 5008 (Alternatiewe kontaknommer)
bookings@rusplek.co.za – Epos

Rusplek Dam HuisFacebook

Rusplek dam huis
Montequ dam
Zastron
Suid Vrystaat

Categories
Free State Zastron

Zastron Self Catering

Accommodation

Produkte of dienste

Selfsorg oornag verblyf

kontak

Marieta Muller
083 617 6234 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
inabrink53@gmail.com
– Epos

Mathey st 46
Zastron
Vrystaat

Ma – Vry
08:00 – 20:00

Sat
08:00 – 14:00

Son / Publieke Vakansiedae
geen

Categories
Bloemfontein Free State Universitas

Rusplek Gastehuis

Accommodation

Produkte of dienste
  • 3 Ster Oornag verblyf van luuks tot self-sorg familie eenhede
  • Diere vriendelik
  • Rolstoel vriendelik
  • Sekure parkering
  • Braai en swem geriewe
  • Kongres saal
  • Alle etes op aanvraag
  • WF. Sentraal gelee vir sport, UV en hospitale
kontak

Marieta Muller
082 822 3491 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
051 522 5008 ( Alternatiewe Nommer)
info@rusplek.co.za
– Epos

Rusplek Guesthouse, Conference Centre & Spa Facebook

otrr.co.za/VT/rusplek/index.htm Website

Scholtz str 50
Universitas
Bloemfontein
Vrystaat

Ma – Son
08:00 – 22:00

Categories
Bloemfontein Free State Pellissier

Donnè’s Souse / Plankie Steaksous (knoffel)

Speciality Sauce

Produkte of dienste
  • PLANKIE STEAK SOUS (knoffel sous) word met trots vervaardig in Mosselbaai (geregistreer en barcoded)
  • Bestandele wat gebruik word is van die beste kwaliteit  
    Die basis bestaan uit, Asyn, knoffel, suiker en speserye
  • GEEN “MSG, GLUTEN, KLEURSEL, MELK, NEUTE OF EIERS” NIE
Vir gebruik in:
  • Gebraaide steak (in repies gesny) of enige ander
  • Gebraaide hoender, vis of vleis van jou keuse
  • Kan ook paar druppels gebruik in vuur vir lekker knoffel geur
  • Ook geskik vir Slaai of net waar jy dit wil hê

FLIPPEN LEKKER ❗❗❗

PRYSE:
250ml @ R39 elk
Boks van 12 X 250ml @ R468

500ml @ R59 elk
Boks van 12 X 500ml @ R708

Aflewerings Kostes:
  • Maak gebruik van “the Courier Guy” en Lewer landswyd af (4 tot 5 werksdae)
  • 1x bottel tot en met 3 bokse van enige grootte @ R110
  • Bestellings van 48 EN MEER  bottels van enige grootte (250ml/500ml of kombinasie van) GRATIS AFLEWERING

Faktuur kan gemail word indien dit vir besigheid/deli of slaghuis doeleindes is.
SODRA BETALING REFLEKTEER IN REKENING SAL BESTELLING UITGESTUUR WORD (bestellings en gelde wat voor 9 in die oggend ontvang is sal dieselfde dag uitgestuur word anders eers die volgende oggend)

kontak

Rothea Krige
082 411 7750 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
rothea.vanwyk@gmail.com
– Epos

Plankie STEAK SOUSFacebook

Akkoordesingel
Pellissier
Bloemfontein
9301

Ma – Sat
08:00 – 17:00

Categories
Free State Parys

Diè Bakhuis Parys

Baking & Catering Services

Produkte of dienste

Gebakte Produkte ~ Spesialiseer in:
Wortelkoek
Cupcakes
Mini Cocktail Pasteitjies – Maalvleis en Hoender
Platters
en Ander Gebak Op Versoek

kontak

Auret Botha
072 556 2519 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
072 774 3880 (Alternatiewe kontaknommer)
admin.vandach@vodamail.co.za
– Epos

Diè Bakhuis Parys – Facebook

Freedman str
Parys

Ma – Vry
08:00 – 14h00

Kliënte kan ook reèl. Ons pas aan

Categories
Free State Verkeerdevlei

Baruch Predator Ranch

Guest Farm / Accommodation & Venue

Produkte of dienste
Gasteplaas
  • Oornag geriewe vir +-24 mense
  • B&B
  • Groep besprekings
  • Enige funksie kan tot en met +- 80gaste onthaal
  • Besigtiging van verskillende roofdiere o.a leeus, tiere, hyenas en vele meer
  • ‘n Uur vanuit Bloemfontein en net 13km vanf die N1
  • Visvang
  • Padstal
kontak

Elsumi  Smith
083 461 3653 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
073 167 0564 (Alternatiewe kontaknommer)
elsumi.smith@gmail.com
– Epos

Baruch Predator Ranch Facebook

Plaas Issabellafontein
Verkeerdevlei
9401

Beskikbaar per bespreking. Kontak ons gerus

Categories
Bloemfontein Free State

Elandsbult Selfsorg Akkommodasie

Accommodation

Produkte of dienste
  • Elandsbult Self-Catering Accommodation is op ‘n skaapplaas buite Bloemfontein en bied gehalteverblyf aan sakereisigers en oornaggaste. Dit is naby die N8 en N1.
  • Verblyf is beskikbaar in ‘n huis met 2 slaapkamers wat apart of saam bespreek kan word.
  • Die gemeenskaplike kombuis word gedeel slegs met gaste in die huis en is met ‘n stoof en oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
  • In die gemeenskaplike sitkamer is daar gemaklike sitplek en ‘n TV met DStv. Daar is ook ‘n eetarea waar gaste etes kan geniet. WiFi is beskikbaar.
  • Binne-braaigeriewe is beskikbaar en die leefkamer lei na ‘n patio waar gaste kan ontspan.
  • Die agterplaas het elektriese heinings en voertuie kan voor die verblyf parkeer.

Oornag prys is R1200 vir die eenheid wat 4 mense kan akkommoddeer. (dubbelbed en 2 enkelbeddens)

kontak

Braam Jordaan
082 413 7626 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
braamjordaan@vodamail.co.za
– Epos

Elandsbult Selfsorg Akkommodasie Facebook

Plaas Elandsbult
Bloemfontein

Ma – Son / Publieke Vakansiedae
07:00 – 18:00

Categories
Bainsvlei Bloemfontein Free State

Flip Coetzee

Furniture

Produkte of dienste

Houtwerk

kontak

Flip Coetzee
076 529 5796 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
flippacoetzee1@gmail.com – Epos

Flip Coetzee – Facebook

Bainsvlei
Bloemfontein

Ma – Vry
07:00 – 19:00
Sat
07:00 – 15:00