loaderimg
Search
image

Tag: accommodation

image
16 November

Guest Lodge Produkte of dienste Die beste en die mees bekostigbare verblyf.  Ons het ‘n kamer vir enkelinge tot families (troeteldiere ingesluit) kontak Lindah Muller083 704 0218 (Kontaknommer)info@kenhardtguesthouse.co.za – Epos Kenhardt Accommodation – De Oude Herberg Country Lodge – Facebook www.kenhardtguesthouse.co.za – Webblad Sonop straat 2KenhardtNoord Kaap

Read More
image
07 November

Produkte of dienste Gastehuis geleë in Bayswater, Bloemfontein. Inkopies sentrums, dokters en skole is gerieflik naby te vinde. Bekostigbaar en skoon, geen tierlantytjies nie. Net goeie, vriendelike diens.Selfsorg geriewe perfek vir lang of vinnige oornag verblyf. kontak Alicia Loots066 285 2082 (Kontaknommer)081 490 5174 (Alternatiewe Kontaknommer)aandrguesthouse@gmail.com – Epos A and R Guesthouse – Facebook BayswaterBloemfontein […]

Read More
image
04 November

Guesthouse @ Self Catering Accommodation Products or Services Ideally situated just 10 km from KNP Crocodile Bridge Gate, 5 km from the Lebombo Border post and 60 km from the Mananga Border post Step Inn features an outdoor swimming pool, Restaurant and Bar and 8 cosy, air-conditioned rooms. 2 x Self-Catering Contact Faan Prinsloo076 227 […]

Read More
image
30 October

Selfcatering Overnight Accommodation Produkte of dienste TOROBIANS PLACE gelee te Vredenburg in die mooie Weskus is n oornag kamer wat beskikbaar is vir 2 volwasse persone en 1 kind. Gastekamer is op erf van privaat woning en het sy eie privaat ingang asook veilige toesluit, onderdak parkering. Kamer het opwarming geriewe (mikrogolfoond), breekware en eetgery, […]

Read More
image
27 October

Overnight & Hunting Accommodation produkte of dienste Oornag en jag akkomodasie in die Oos-Vrystaat, tussen Senekal en Winburg wat 16 persone gemaklik kan akkomodeer.Hier word saam gekuier en gelag om die vuur en stories van die dag se jag word uitgedeel.Ons verwelkom ook familie en vriende groepe wat net n naweek wil wegbreek en rus […]

Read More
image
25 September

Accommodation Produkte of dienste Heerlike self toegeruste 2 slaapkamer huis op die waterfront. Ideaal vir visvang en afskakel.  Binne sowel as buite braai. Slaap 8. Reeling vir sleutels by Ina Brink in die dorp083 617 6234 kontak Marieta Muller082 822 3491 (Ook beskikbaar op WhatsApp)051 522 5008 (Alternatiewe kontaknommer)bookings@rusplek.co.za – Epos Rusplek Dam Huis – […]

Read More
image
21 September

Guesthouse Produkte of dienste Selfsorg oornag akkomodasieMaksimum 7 personeBraai area. Hout beskikbaarOns is op ń werkende Karoo plaas kontak Sunel Jansen van Rensburg072 385 1603 (Ook beskikbaar op WhatsApp)nietgedacht@albieswireless.co.za – Epos Nietgedacht Farm Stay – Facebook NietgedachtBritstown Ma – Sat 08:00 – 18:00Son / Publieke Vakansiedae 08:00 – 14:00

Read More
image
12 August

Game Farm / Hunting / Venue Produkte of dienste Wildjag vir biltong en trofee, Akkommodasie, Konferensie fasiliteite, Dagspa, verskeie ontspanningsaktiwiteite en tydverdrywe waaronder stap -en perdry safaris Ervaar die leefstyl op ‘n egte boerplaas; skaap, vark melkkoeie, hoenders en boerbokke kontak Johannes Kleinhans083 250 7989 (Ook beskikbaar op WhatsApp)info@berchtesgaden.co.za – Epos Berchtesgaden Ranch & Farm […]

Read More
image
04 August

Holiday Accommodation Produkte of dienste Selfsorgverblyf kontak Louise Swift082 771 4834 (Phone and WhatsApp)swiftodn@gmail.com – Epos Karoo-Palet – Facebook www.karoopalet.co.za – Webblad Gwarriestraat 43Oudtshoorn Beskikbaar 24/7

Read More
image
18 July

Holiday Accommodation Produkte of dienste Akkomodasie Restaurant Kroeg Swembad Boma Trou bestemming kontak Johann061 479 5790 (Kontaknommer)gm@boulderssafarilodge.com – Epos boulderssafarilodge.com – Webblad 10km buite Malelane N4 na Hectorspruit

Read More