Categories
Limpopo Vaalwater

Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm

Game Farm / Hunting / Venue

Produkte of dienste

Wildjag vir biltong en trofee, Akkommodasie, Konferensie fasiliteite, Dagspa, verskeie ontspanningsaktiwiteite en tydverdrywe waaronder stap -en perdry safaris

Ervaar die leefstyl op ‘n egte boerplaas; skaap, vark melkkoeie, hoenders en boerbokke

kontak

Johannes Kleinhans
083 250 7989 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
info@berchtesgaden.co.za
– Epos

Berchtesgaden Ranch & Farm – Facebook

www.berchtesgaden.co.za – Webblad

R33 Pad
Vaalwater
0540

Ma – Son
06:00 – 18:00

Publieke Vakansiedae
06:00 – 18:00