Categories
Britstown Northern Cape

Kambro Akkommodasie en Padstal

Akkommodasie & Padstal

Produkte of dienste

Padstal met unieke tuisgemaakte geskenke, gebak, biltong en droë wors, gemmerbier, gebottel, pasteie, skaapstertjies, ens.

Restaurant is gelisensieerd en bied heerlike ontbyt en ligte middagetes aan. Ons is landwyd bekend vir ons pasteie, veral springbok- en skaappasteie.

Piekniekplekkies buite met speelarea vir kinders.

Heerlike plaasakkommodasie langs N12 bied skoon, netjiese en goed toegeruste selfsorg chalets met lugversorging en eie privaat braai.  Helder sterre en stil, rustige atmosfeer.  Gratis Wifi.

Karavaanstaanplekke met gras en kragpunte. Skoon ablusie met warm water en privaat braai.

Groot plaasdam in Desembervakansie beskikbaar vir heerlik afkoel

kontak

Wilma Strauss
083 305 6668 (Ook beskikbaar op Whatsapp)
083 800 0014 (Ook beskikbaar op Whatsapp)
info@kambron12.co.za – Epos

Kambro Accommodation and FarmstallFacebook

kambroaccom.co.za – Webblad

21 km noord van Britstown op N12
Noord Kaap

Akkommodasie:
Ma – Sat
07:00 – 20:00
Son / Publieke Vakansiedae 
07:30 – 20:00


Padstal:
Ma – Sat
07:00 – 17:00
Son / Publieke Vakansiedae
07:30 – 17:00
Slegs op Kersdag gesluit

Categories
Britstown Northern Cape

Nietgedacht Farm Stay

Guesthouse

Produkte of dienste

Selfsorg oornag akkomodasie
Maksimum 7 persone
Braai area. Hout beskikbaar
Ons is op ń werkende Karoo plaas

kontak

Sunel Jansen van Rensburg
072 385 1603 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
nietgedacht@albieswireless.co.za – Epos

Nietgedacht Farm StayFacebook

Nietgedacht
Britstown

Ma – Sat
08:00 – 18:00
Son / Publieke Vakansiedae
08:00 – 14:00

Categories
Britstown Northern Cape

Boerse Lekker Koekies

Baking

produkte of dienste

Ons boervroue in Britstown distrik bak koekies en verkoop dit om ons manne te help met die droogte wat nie ten volle gebreek word en is nie Ons probeer ons koekies landwyd te bemark en te verkoop

2l Emmertjies het 6 verskillende tuis gebakte 100g pakkies koekies vir R100

Ons lewer landswyd af
Bak op bestelling

kontak

Marinda Van der Merwe
083 300 9884 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
081 896 8484 (Alternatiewe nommer)
lemoenkloof@lantic.net – Epos

Britstown
Noord Kaap

Ma – Vry
08:00 – 17:005