Guest Farm produkte of dienste 72 Slaap gasteplaas met opsie van verskillende kampe en eenhede naby Rustenburg Sun City en Pilansberg kontak Johan Grobler076 962 0794 (Ook beskikbaar op WhatsApp)johangrobler@msn.com – Epos Umbabala Bush Camp Wysfontein – Facebook Plaas 427 WysfonteinRustenburg Inboek:14:00 – 18:00Uitboek:10:00
Read MoreGuesthouse Produkte of dienste Selfsorg oornag akkomodasieMaksimum 7 personeBraai area. Hout beskikbaarOns is op ń werkende Karoo plaas kontak Sunel Jansen van Rensburg072 385 1603 (Ook beskikbaar op WhatsApp)nietgedacht@albieswireless.co.za – Epos Nietgedacht Farm Stay – Facebook NietgedachtBritstown Ma – Sat 08:00 – 18:00Son / Publieke Vakansiedae 08:00 – 14:00
Read MoreGuest Farm / Accommodation & Venue Produkte of dienste Gasteplaas Oornag geriewe vir +-24 mense B&B Groep besprekings Enige funksie kan tot en met +- 80gaste onthaal Besigtiging van verskillende roofdiere o.a leeus, tiere, hyenas en vele meer ‘n Uur vanuit Bloemfontein en net 13km vanf die N1 Visvang Padstal kontak Elsumi Smith083 461 3653 […]
Read MoreGuest Accommodation produkte of dienste Middelplaas bied gemak en eenvoud in die hartjie van die bosveld.Wild & saaiplaas.Geleë, 34 Km buite Nylstroom,Marble Hall rigting.Slegs 143 Km vanaf Pretoria!! Ideaal vir gesins, familie & vriende, jag-groepe en reunies. Selfsorg akkommodasieDammetjie om vis te vang (catch & releaseKoue swembad.Eie fietse en vierwiel motorfieste welkomWild en verskeidenheid voël […]
Read More