Categories
Free State Verkeerdevlei

Baruch Predator Ranch

Guest Farm / Accommodation & Venue

Produkte of dienste
Gasteplaas
  • Oornag geriewe vir +-24 mense
  • B&B
  • Groep besprekings
  • Enige funksie kan tot en met +- 80gaste onthaal
  • Besigtiging van verskillende roofdiere o.a leeus, tiere, hyenas en vele meer
  • ‘n Uur vanuit Bloemfontein en net 13km vanf die N1
  • Visvang
  • Padstal
kontak

Elsumi  Smith
083 461 3653 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
073 167 0564 (Alternatiewe kontaknommer)
elsumi.smith@gmail.com
– Epos

Baruch Predator Ranch Facebook

Plaas Issabellafontein
Verkeerdevlei
9401

Beskikbaar per bespreking. Kontak ons gerus