Categories
Centurion Gauteng Midstream

SilkAndSage

Produkte of dienste

Ek maak handgemaakte seep van plantolies (Olyfolie ens.) wat ek handverpak in omgewingsvriendelike verpakking. Al my seep word in klein hoeveelhede handgemaak om kwaliteit te verseker.

Ek doen ook botaniese drukwerk op rou sy en ander natuurlike materiale wat omskep word in enige iets van serpe tot bloese.

Dan “upcycle” ek Ouma se fyn hekelwerk in verskeie produkte soos handsakke ens.

En wie weet waarvoor is ek volgende lus? Geleenthede om kreatief te wees is onbeperk.

kontak

Erika Jansen Van Rensburg
076 400 2310 (Kontaknommer)
info@silkandsage.co.za
– Epos

SilkandSage Facebook

silkandsage.co.za – Webblad en Aanlynwinkel

Midlands Estate
Midstream
Centurion

Ma – Vry
09:00 – 17:00

Categories
Delmas Mpumalanga

LIEFLIK

Health & Beauty

Produkte of dienste

Ek maak handgemaakte 100% organiese, natuurlike seep, lyf, hande en gesig, asook room en badsoute. Dit is pure glycerin seep en bitter baie goed vir jou vel.

kontak

Veronica Petzer
078 347 5000 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
084 774 5864 (Alternatiewe kontaknommer)
veron7777bot@gmail.com
– Epos

Lava Str
Delmas
Mpumalanga

Beskikbaar gedurende alle redelike ure

Categories
Bethlehem Free State

The Soap Fairy

Beauty & Cleaning

Produkte of dienste

Verskeidenheid van handgemaakte skoonheidsprodukte

kontak

Monica van der Walt
076 812 9114 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
thesoapfairy101@gmail.com
– Epos

Kerk Straat
Bethlehem

Ma – Son
08:00 – 17:00

Publieke Vakansiedae
08:00 – 17:00

Categories
Loeriesfontein Northern Cape

Trekpad Gunstelinge

Cleaning

Produkte of dienste
  • Boerseep in stene of vlokkies
  • Seepvlokkies kan in wasmasjiene gebruik word, ek stel net voor dat dit in ‘n was sakkie gegooi word in die masjien, veral as daar net met koue water gewas word. Ek meng dit met gewone waspoeier en gebruik dit so omdat boerseep nie juis ‘n reuk het nie.
  • Dit rek ook waspoeier
  • Boerseep kan gebruik word om mee te bad, baie goed vir mense wat sukkel met ekseem.
  • Honde kan ook daarmee gebad word, omdat daar geen chemikalieĆ« in is nie is dit baie gesond vir honde se pelse.
  • Verwyder hardnekkige vlekke van klere.
  • Algemene skoonmaak middel

Stene 190g @ R25 elk
Vlokkies 500g @ R60 per pak

kontak

Chantelle Kotze
074 892 6101 (Phone and WhatsApp)

Plaas Moordenaarswerf
Loeriesfontein
Noord – Kaap

Mon – Fri
08:00-18:00

Sat
Rusdag

Sun / Public Holidays
08:00-18:00