Produkte of dienste Ek maak handgemaakte seep van plantolies (Olyfolie ens.) wat ek handverpak in omgewingsvriendelike verpakking. Al my seep word in klein hoeveelhede handgemaak om kwaliteit te verseker. Ek doen ook botaniese drukwerk op rou sy en ander natuurlike materiale wat omskep word in enige iets van serpe tot bloese. Dan “upcycle” ek Ouma […]
Read MoreHealth & Beauty Produkte of dienste Ek maak handgemaakte 100% organiese, natuurlike seep, lyf, hande en gesig, asook room en badsoute. Dit is pure glycerin seep en bitter baie goed vir jou vel. kontak Veronica Petzer078 347 5000 (Ook beskikbaar op WhatsApp)084 774 5864 (Alternatiewe kontaknommer)veron7777bot@gmail.com – Epos Lava StrDelmas Mpumalanga Beskikbaar gedurende alle redelike […]
Read MoreBeauty & Cleaning Produkte of dienste Verskeidenheid van handgemaakte skoonheidsprodukte kontak Monica van der Walt076 812 9114 (Ook beskikbaar op WhatsApp)thesoapfairy101@gmail.com – Epos Kerk Straat Bethlehem Ma – Son08:00 – 17:00 Publieke Vakansiedae08:00 – 17:00
Read MoreKwaliteit – Soos in die ou dae Produkte of dienste Boerseep in stene of vlokkies Seepvlokkies kan in wasmasjiene gebruik word, ek stel net voor dat dit in ‘n was sakkie gegooi word in die masjien, veral as daar net met koue water gewas word. Ek meng dit met gewone waspoeier en gebruik dit so […]
Read More