Overnight & Hunting Accommodation produkte of dienste Oornag en jag akkomodasie in die Oos-Vrystaat, tussen Senekal en Winburg wat 16 persone gemaklik kan akkomodeer.Hier word saam gekuier en gelag om die vuur en stories van die dag se jag word uitgedeel.Ons verwelkom ook familie en vriende groepe wat net n naweek wil wegbreek en rus […]
Read MoreGuest Accommodation produkte of dienste Middelplaas bied gemak en eenvoud in die hartjie van die bosveld.Wild & saaiplaas.Geleë, 34 Km buite Nylstroom,Marble Hall rigting.Slegs 143 Km vanaf Pretoria!! Ideaal vir gesins, familie & vriende, jag-groepe en reunies. Selfsorg akkommodasieDammetjie om vis te vang (catch & releaseKoue swembad.Eie fietse en vierwiel motorfieste welkomWild en verskeidenheid voël […]
Read MoreGame Farm / Hunting / Venue Produkte of dienste Wildjag vir biltong en trofee, Akkommodasie, Konferensie fasiliteite, Dagspa, verskeie ontspanningsaktiwiteite en tydverdrywe waaronder stap -en perdry safaris Ervaar die leefstyl op ‘n egte boerplaas; skaap, vark melkkoeie, hoenders en boerbokke kontak Johannes Kleinhans083 250 7989 (Ook beskikbaar op WhatsApp)info@berchtesgaden.co.za – Epos Berchtesgaden Ranch & Farm […]
Read More