Produkte of dienste Hoki Soki is n hokkie shin pad inner sock wat hokkie spelers onder shin pads dra vir ekstra beskerming teen skawing en irritasie van sweet. Handy Towels is oulike handdoekies wat in die kombuis, badkamer, gastebadkamer of braaikamer gebruik kan word. kontak Melissa Smith083 483 4837 (Kontaknommer)021 949 6350 (Alternatiewe Kontaknommer)melissasmith0@gmail.com – […]
Read MoreHandmade Products Produkte of dienste Handsakke Bybelsakke Oorbelle Pasgemaakte klere ontwerpe en veranderings kontak Hester Bernard081 722 7295 (Kontaknommer)hbhestie@gmail.com – Epos Kerk StrNigel Ma – Vry08:00 – 17:00
Read MoreHandmade Clothing Products or Services Children and baby clothing and shoes, soft toys and hair accessories. Contact Rosemary Brunette082 224 6661 (Contact Number)041 463 3315 (Alternative Contact Number)kidzthingzrsa@gmail.com – Email Kidz Thingz RSA- Facebook www.kidzthingzrsa.co.za – Website Carden Street Redhouse Port Elizabeth
Read MoreProdukte en dienste Kwaliteit Gedrukte Christelike Klere en ander Produkte wat Woordvas en Simboolvry is kontak 078 289 9546 (Kontaknommer)078 478 4749 (Alternatiewe Kontaknommer)info@faithclothing.co.za – Epos Faith Clothing Roedtan – Facebook www.faithclothing.co.za – Webblad en aanlynwinkel Roedtan Limpopo
Read MoreProdukte of dienste Ek maak handgemaakte seep van plantolies (Olyfolie ens.) wat ek handverpak in omgewingsvriendelike verpakking. Al my seep word in klein hoeveelhede handgemaak om kwaliteit te verseker. Ek doen ook botaniese drukwerk op rou sy en ander natuurlike materiale wat omskep word in enige iets van serpe tot bloese. Dan “upcycle” ek Ouma […]
Read MoreOnline Shop Produkte of dienste Love Mommy & Baby is geskep om ‘n platvorm te bied vir al die mammas en oumas wat goedjies maak, om hul produkte op te verkoop. Daar is so baie klein besighede wat nie hul eie webwerf het nie, en ons kan dit vir hulle bied. Vind pragtige en unieke […]
Read MoreClothing / Apparel Produkte of dienste Trourokke, trouskoene, strooimeisierokke, blommemeisie rokke, haarknippe, ens kontak Alta Barnard082 784 7534 (Ook beskikbaar op WhatsApp)alta@ashdesign.co.za – Epos Ash Design – Facebook 166 Club AvenueAshlea GardensPretoria Ma – Vry 09:00 – 18:00
Read MoreGifts, Clothing & Accessories Produkte of dienste Unieke Geskenke en Handgemaakte Houtprodukte vir Dames, Mans en Kinders. PiKaNt SlenterSjiek is ‘n Reeks Baie Eksklusiewe SlenterSjiek rokkies asook handsakke. Die rokkies en handsakke word slegs een van elk gemaak. PiKaNt Geskenke en SlenterSjiek het ‘n FB Blad vir Aanlyn Aankope asook ‘n Winkel in Olifantshoek vir […]
Read MoreE-Commerce Produkte of dienste Aanlyn winkel vir alles wat mooi is. Dames kan ook registreer en hulle produkte verkoop kontak Valmarie Bester084 517 2481 (Kontaknommer)073 710 5224 (Whatsapp)info@finesseboutique.co.za – Epos www.finesseboutique.co.za – Webblad HermanusWestern Cape Aanlyn Winkel oop 24/7
Read More