Categories
Northern Cape Olifantshoek

PiKaNt Geskenke & SlenterSjiek

Gifts, Clothing & Accessories

Produkte of dienste

Unieke Geskenke en Handgemaakte Houtprodukte vir Dames, Mans en Kinders.

PiKaNt SlenterSjiek is ‘n Reeks Baie Eksklusiewe SlenterSjiek rokkies asook handsakke. Die rokkies en handsakke word slegs een van elk gemaak.

PiKaNt Geskenke en SlenterSjiek het ‘n FB Blad vir Aanlyn Aankope asook ‘n Winkel in Olifantshoek vir Direkte Aankope.

kontak

Antoneth  Momberg
083 793 1692 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
pikantgeskenke@gmail.com – Epos

PiKaNt Aanlyn Geskenke – Facebook

Dalgetty Str
Olifantshoek
Noord Kaap

Ma – Vry
10:00 – 15:00
Sat
09:00 – 14:00
(WhatsApp vir Buite-Ure besoek)

Categories
Northern Cape Olifantshoek

Nikki se Hoekie

Clothing And Accessories

Products or Services

Damesklere, handsakke, beursies, krale, oorbelle en serpe

Contact

Nicolene Erichsen
083 667 9496 (Phone and WhatsApp)
nikkiniel26@gmail.com

Nikki se Hoekie – Facebook

Paul Kruger street
Olifantshoek
Noord Kaap

Mon – Fri
09:00 – 18:00

Sat
09:00 – 13:00

Categories
Northern Cape Olifantshoek

Stephnie se handwerk

Hekel & brei

Products or Services

Ek brei en hekel pragtige (en bekostigbare) handskoene, kopbande, mussies en ”leg warmers”
Kontak my gerus vir bestellings

  • Handskoene @ R40 per paar
  • Kopbande @ R15 elk
  • Leg warmers @ R60 per paar
  • Musse @ R80 elk
  • Baba Handskoene @ R25 per paar
Contact

Stephnie Lamprecht
082 607 6593 (Phone and WhatsApp)
lamp.johan@gmail.com

Koedoe str 18
Olifantshoek

Categories
Northern Cape Olifantshoek

Stephnie Lamprecht

Aanlyn hulp met tuisonderrig

Products or Services
  • Tuisonderrig: Alle Grade
  • Maandae tot Vrydae
  • Wintertye: 09:00 – 13:00
  • Somertye: 07:00 – 11:00
  • Graad 8 – 12 @ R800.00 per maand
  • Graad 4 – 7 @ R600.00 per maand
  • Leerders moet registreer by tuisonderrig Sentrum en ook self hulle boeke of leermateriaal koop.
  • Ek gee slegs onderrig, doen nasienwerk en epos hulle toetse en eksamens

Bekostigbare aanlyn hulp vir leerders
Kontak my gerus om jou opsies te bespreek.

Contact

Stephnie Lamprecht
082 607 6593
lamp.johan@gmail.com

Koedoestraat 18
Olifantshoek

Categories
Northern Cape Olifantshoek

Teeni Berg Tuisgebak

Tuisgebak

Products or Services

Vir alle gebak, soet en sout vir geleenthede of sommer net vir teetyd.

Contact

Stephnie Lamprecht
082 607 6593 (Phone and WhatsApp)
lamp.johan@gmail.com

Koedoestraat 18
Olifantshoek

Mon – Fri
08:00 – 13:00