Categories
Bloemfontein Free State Pellissier

Donnè’s Souse / Plankie Steaksous (knoffel)

Speciality Sauce

Produkte of dienste
  • PLANKIE STEAK SOUS (knoffel sous) word met trots vervaardig in Mosselbaai (geregistreer en barcoded)
  • Bestandele wat gebruik word is van die beste kwaliteit  
    Die basis bestaan uit, Asyn, knoffel, suiker en speserye
  • GEEN “MSG, GLUTEN, KLEURSEL, MELK, NEUTE OF EIERS” NIE
Vir gebruik in:
  • Gebraaide steak (in repies gesny) of enige ander
  • Gebraaide hoender, vis of vleis van jou keuse
  • Kan ook paar druppels gebruik in vuur vir lekker knoffel geur
  • Ook geskik vir Slaai of net waar jy dit wil hê

FLIPPEN LEKKER ❗❗❗

PRYSE:
250ml @ R39 elk
Boks van 12 X 250ml @ R468

500ml @ R59 elk
Boks van 12 X 500ml @ R708

Aflewerings Kostes:
  • Maak gebruik van “the Courier Guy” en Lewer landswyd af (4 tot 5 werksdae)
  • 1x bottel tot en met 3 bokse van enige grootte @ R110
  • Bestellings van 48 EN MEER  bottels van enige grootte (250ml/500ml of kombinasie van) GRATIS AFLEWERING

Faktuur kan gemail word indien dit vir besigheid/deli of slaghuis doeleindes is.
SODRA BETALING REFLEKTEER IN REKENING SAL BESTELLING UITGESTUUR WORD (bestellings en gelde wat voor 9 in die oggend ontvang is sal dieselfde dag uitgestuur word anders eers die volgende oggend)

kontak

Rothea Krige
082 411 7750 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
rothea.vanwyk@gmail.com
– Epos

Plankie STEAK SOUSFacebook

Akkoordesingel
Pellissier
Bloemfontein
9301

Ma – Sat
08:00 – 17:00