author Image

Wolwekrans Wood Shavings

3 Comments

Hendrik Meyer
August 17, 2020 at 11:13

Slegs pine shavings?

    Marius de Vos
    August 17, 2020 at 11:41

    Hi Hendrik, voorsien ook Populier en Bloekom. Watter tipe benodig jy?

      Hendrik Meyer
      August 17, 2020 at 13:48

      Populier kan werk.

      Minimum hoeveelhede en prys per epos asb – umamimush@yahoo.com?

      Ek kweek sampioene en verpak grow kits op klein skaal en benodig skaafsels van goeie gehalte.

Leave a Reply