Categories
Mooinooi North West

Maretlwane Guesthouse & Conference Centre

Guesthouse and Conference Centre

PRODUKTE OF DIENSTE

12 kamers wat uitkyk op die Magaliesberge en ‘n Engelse tuin. Elke kamer is stylvol en luuks.

  • Kamers het aparte toegang en parkering, lugversorgers, Netflix gratis Wi-Fi
  • Toegeruste kombuis
  • Badkamer met stort, toilet en wasbak
  • Braai fasiliteite
  • Swembad
KONTAK

Johan Du Plessis
083 455 6966 (Kontaknommer)
info@maretlwaneguesthouse.co.za
– Epos

Maretlwane Guesthouse Wedding, Function & Conference Venue – Facebook

maretlwaneguesthouse.co.za Webblad

Buffelshoek 50
Barnardsvlei Pad
Mooinooi
Noord Wes

Categories
Amsterdam Mpumalanga

Suikerbosskuur Venue

Produkte of dienste

Plaas venue vir troues, konferensies, spanbou, familiefeeste ens met akkommodasie en kampeerplek.

Akkommodasie Opsies:

  • Die Chalet het 2 slaapkamers het en slaap 4
  • Die Plaashuis het 3 slaapkamers en slaap 6
  • Die Rondawel het 1 slaapkamer asook ‘n bed in die leefarea en slaap 3
  • Melkstal waar 9 mense kan slaap, bestaan uit ‘n familiekamer (slaap 5) en ‘n lang smal gemeenskaplike vertrek waar 4 kan slaap.
  • Alles is selfsorg, maar beddegoed en handdoeke word voorsien.
  • Daar is ook 5 kragpunte vir kampeerders.
kontak

Ericka Nienaber
076 531 8286 (Kontaknommer)
erickanienaber@gmail.com
– Epos

Suikerbosskuur VenueFacebook

Glen Eland Plaas
Amsterdam distrik
Mpumalanga

Ma – Vry
08:00 – 18:00
Sat
08:00 – 13:00

Categories
North West Rustenburg

Bietjie Vrede

Guestfarm & Wedding Venue

Produkte of dienste

Selfsorg eenhede
Trou venue
Kinder partytjies

kontak

Winny Phillips

Rustenburg, Noord Wes

Bietjie VredeFacebook

Categories
Cape Town Klapmuts Western Cape

Joie De Vivre Country House and Conference Centre

Lodge & Accommodation

Produkte of dienste

Gastehuis en Venue.
15 Bed & Ontbyt kamers, restaurant, 2 onthaalsale, 2 swembaddens, n buite kroeg met pragtige uitsig op omliggende landerye en berge. Ons doen alles vanaf bed en ontbyt, funksies, groepe, troues en vele meer.

Jy noem dit en ons doen dit.

kontak

Elzaan Rhodes
064 035 6620 (Phone and WhatsApp)
elzaan@joiedevivre.co.za
– Epos

Joie De Vivre Facebook

www.joiedevivre.co.zaWebsite

Omuramba Farm
Anyswortelrug rd
Klapmuts

Ma – Vry
08:00 – 20:00

Sat
08:00 – 00:00

Son / Publieke Vakansiedae
08:00 – 17:00

Categories
Malelane Mpumalanga

Boulders Safari Lodge

Holiday Accommodation

Produkte of dienste
  • Akkomodasie
  • Restaurant
  • Kroeg
  • Swembad
  • Boma
  • Trou bestemming
kontak

Johann
061 479 5790 (Kontaknommer)
gm@boulderssafarilodge.com – Epos

boulderssafarilodge.com – Webblad

10km buite Malelane N4 na Hectorspruit

Categories
Cape Town Gordons Bay Western Cape

Firlands Catering by Firlands Country Lodge

Catering & Events

Products or Services
  • Birthday Cakes
  • Cupcakes
  • Platters
  • Desserts
  • Tarts
  • Vetkoek & mince
  • Soup

Wedding venue, overnight room, Garden parties for children and much more

Contact

Yolandie Martins
084 585 1070 (Phone and WhatsApp)
firlandscountrylodge29@gmail.com

Firlands Country Lodge

Firlands Minor Road
Gordonsbay
Cape Town

Mon – Fri
09:00 – 18:00

Sat
09:00 – 17:00

Sun / Public Holidays
09:00 – 13:00