loaderimg
Search
image

Tag: hunting

image
27 October

Overnight & Hunting Accommodation produkte of dienste Oornag en jag akkomodasie in die Oos-Vrystaat, tussen Senekal en Winburg wat 16 persone gemaklik kan akkomodeer.Hier word saam gekuier en gelag om die vuur en stories van die dag se jag word uitgedeel.Ons verwelkom ook familie en vriende groepe wat net n naweek wil wegbreek en rus […]

Read More
image
10 September

Guest Accommodation produkte of dienste Middelplaas bied gemak en eenvoud in die hartjie van die bosveld.Wild & saaiplaas.Geleë, 34 Km buite Nylstroom,Marble Hall rigting.Slegs 143 Km vanaf Pretoria!! Ideaal vir gesins, familie & vriende, jag-groepe en reunies. Selfsorg akkommodasieDammetjie om vis te vang (catch & releaseKoue swembad.Eie fietse en vierwiel motorfieste welkomWild en verskeidenheid voël […]

Read More