Handmade Products Produkte of dienste Handsakke Bybelsakke Oorbelle Pasgemaakte klere ontwerpe en veranderings kontak Hester Bernard081 722 7295 (Kontaknommer)hbhestie@gmail.com – Epos Kerk StrNigel Ma – Vry08:00 – 17:00
Read MoreProdukte of dienste Ek maak handgemaakte seep van plantolies (Olyfolie ens.) wat ek handverpak in omgewingsvriendelike verpakking. Al my seep word in klein hoeveelhede handgemaak om kwaliteit te verseker. Ek doen ook botaniese drukwerk op rou sy en ander natuurlike materiale wat omskep word in enige iets van serpe tot bloese. Dan “upcycle” ek Ouma […]
Read MoreGifts, Clothing & Accessories Produkte of dienste Unieke Geskenke en Handgemaakte Houtprodukte vir Dames, Mans en Kinders. PiKaNt SlenterSjiek is ‘n Reeks Baie Eksklusiewe SlenterSjiek rokkies asook handsakke. Die rokkies en handsakke word slegs een van elk gemaak. PiKaNt Geskenke en SlenterSjiek het ‘n FB Blad vir Aanlyn Aankope asook ‘n Winkel in Olifantshoek vir […]
Read More