Categories
Garsfontein Gauteng Pretoria

Feroxii Naturals

Skincare

Produkte of dienste

100% Natuurlike vel- en lyfprodukte om jou koolstofvoetspoor maklik en effektief te help verklein met bestanddele wat jy sal herken. Geen petroleumbyprodukte, SLS, parabens of kunsmatige kleurstowwe nie.

kontak

Tertia Human
061 782 1945 (Kontaknommer)
084 830 0702 (Whatsapp)
info@feroxii.co.za
– Epos

Feroxii Naturals Facebook

www.feroxiinaturals.co.za Webblad

526 Drongolaan
Garsfontein
Pretoria
0081

Ma – Vry
08:00 – 17:00

Categories
Delmas Mpumalanga

LIEFLIK

Health & Beauty

Produkte of dienste

Ek maak handgemaakte 100% organiese, natuurlike seep, lyf, hande en gesig, asook room en badsoute. Dit is pure glycerin seep en bitter baie goed vir jou vel.

kontak

Veronica Petzer
078 347 5000 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
084 774 5864 (Alternatiewe kontaknommer)
veron7777bot@gmail.com
– Epos

Lava Str
Delmas
Mpumalanga

Beskikbaar gedurende alle redelike ure