Produkte of dienste Verjaarsdagkoeke, Doop-, troukoeke. Baby showers & Kombuistee koeke asook cupcakes. Koeke vir besighede met hul logo’s op. Vrugtekoeke.Versnapperings soos Koeksisters, cocktail Vleispasteitjies, Melktertjies, Ystervarkies en nog baie meer kontak Ina Labuschagne072 146 0585 (Kontaknommer)ina.se.kombuis@gmail.com – Epos Ina se kombuis – Facebook Annasrust Avenue 2BainsvleiBloemfontein 09h00 – 17h00 maar is daarna tot 22h00 […]
Read More