Categories
Hartenbos Hartenbos Heuwels Western Cape

Aunt Sophie’s

Nostalgie

Produkte of dienste

Verkoop van Boerseep, Voortrekker kappies en gehekelde Doilies

kontak

Mariana Botha
082 697 4040 (Ook beskikbaar op Whatsapp)
boerseepsa@gmail.com
– Epos

Aunt Sophie’s Boerseep Facebook

Essenhout 83
Hartenbos Heuwels
Hartenbos

Beskikbaar te alle redelike tye

Categories
Loeriesfontein Northern Cape

Trekpad Gunstelinge

Cleaning

Produkte of dienste
  • Boerseep in stene of vlokkies
  • Seepvlokkies kan in wasmasjiene gebruik word, ek stel net voor dat dit in ‘n was sakkie gegooi word in die masjien, veral as daar net met koue water gewas word. Ek meng dit met gewone waspoeier en gebruik dit so omdat boerseep nie juis ‘n reuk het nie.
  • Dit rek ook waspoeier
  • Boerseep kan gebruik word om mee te bad, baie goed vir mense wat sukkel met ekseem.
  • Honde kan ook daarmee gebad word, omdat daar geen chemikalieĆ« in is nie is dit baie gesond vir honde se pelse.
  • Verwyder hardnekkige vlekke van klere.
  • Algemene skoonmaak middel

Stene 190g @ R25 elk
Vlokkies 500g @ R60 per pak

kontak

Chantelle Kotze
074 892 6101 (Phone and WhatsApp)

Plaas Moordenaarswerf
Loeriesfontein
Noord – Kaap

Mon – Fri
08:00-18:00

Sat
Rusdag

Sun / Public Holidays
08:00-18:00