Search

4 Comments

Linda Louw
July 13, 2020 at 18:03

Ek sny nêrens anders my hare nie. Diens is vriendelik en kliënte word vriende!!

Sophia Vorster
July 13, 2020 at 18:05

Oe Wow, dis Pragtig!!

Veronica Olivier
July 13, 2020 at 18:20

Ek is as is al so met Daniele dat ek nie eers meer vir haar te sê wat ek wil hê nie, sy besluit sommer namens my ? sy het my nog altyd verras en ek was nog altyd tevrede met die resultate

Marlene Botha
July 13, 2020 at 18:53

Die beste haarkapper in die land

Leave a Comment