Gifts, Clothing & Accessories
Produkte of dienste
Unieke Geskenke en Handgemaakte Houtprodukte vir Dames, Mans en Kinders.
PiKaNt SlenterSjiek is ‘n Reeks Baie Eksklusiewe SlenterSjiek rokkies asook handsakke. Die rokkies en handsakke word slegs een van elk gemaak.
PiKaNt Geskenke en SlenterSjiek het ‘n FB Blad vir Aanlyn Aankope asook ‘n Winkel in Olifantshoek vir Direkte Aankope.
kontak
Antoneth Momberg
083 793 1692 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
pikantgeskenke@gmail.com – Epos
PiKaNt Aanlyn Geskenke – Facebook
Dalgetty Str
Olifantshoek
Noord Kaap
Ma – Vry
10:00 – 18:00
Sat
09:00 – 14:00
(WhatsApp vir Buite-Ure besoek)
18 Comments
Baie dankie Marli.
Bly jy is so tevrede met jou dummy clips ?
Awesome gifts, friendly reliable service. Something for everyone and new interesting stock coming in regularly. Love this shop to bits
Thanks Annari
Really appreciate your nice Review.
Enjoy your purchases ?
Baie goeie diens ontvang en n baie gasvrye ervaring beleef.
Daars n verskeidenheid om vanaf te kies met bekostigbare pryse.
Baie dankie Jay-Dee, ons waardeer jou terugvoer.
Baie goeie en flinke diens
Carol dankie en ook vir jou getroue ondersteuning.
Ek waardeer dit ?
Oulike plek, goeie produkte
Dankie Jolene ?
Antoneth, baie dankie vir jou puik diens…altyd met n smile en gretig om te help. Jou produkte is fantasties en ek is elke keer meer as tevrede. Ek love natuurlik my mooi handsak ❤en dan ook baie damkie dat jy moeite doen om ons pakkies in Kathu te kry dit maak als soveel makliker. Kan nie wag om jou winkel self te besoek nie…alle sterkte voorentoe en ek weet jul sal n groot sukses maak. #veryhappyclient❤❤
Baie dankie vir jou mooi kommentaar, Magdel.
Jou getroue ondersteuning en tevredenheid beteken vir ons baie. ?
Pikant geskenkwinkel is als wat sy naam se. Pikante geskenke vir elkeen se smaak. Die sjarmante eienares verwelkom jou altyd so gasvry en kan nie genoeg vir jou doen om te sorg dat jy n heerlike inkopie ervaring beleef nie. Die winkeltjie is n moet vir elke reisiger. ?
Baie dankie vir die mooi woorde Marí, dis kosbaar.
PiKaNt streef daarna om elke kliënt tevrede te stel deur ‘n verskeidenheid unieke produkte.
Dankie vir jou ondersteuning?
Baie dankie vir die vinnige diens en kwaliteit produkte. Lekker bederf vir myself en ook wonderlike geskenke.
Baie dankie Lara vir jou ondersteuning en vriendelikheid.
Dit word baie waardeer ?
Shoe wat kan ek sê, ‘n puik plekkie met soveel unieke geskenke, iets vir almal. Self ‘n na ure diens beskikbaar vir ons besige mense wat op die nippertjie onthou. Antoneth “conect” met mense en lewer puik diens. Sy gaan uit haar pad om kliënte gelukkig te hou. Beslis die beste geskenk winkel in ons kontrei !!
Baie dankie Johan
Dit word baie waardeer.
PiKaNt Groete
Ek is mal oor my goedjies wat ek bestel het. Het vir my 2 seuntjies die oulikste dummy clips gekry en hul is mal daaroor.
Het n baie lekker knippi wat lekker werk en vas sit. Is mal oor dit omdat mens di knippi kan los maak en net di lint gedeelte kan was