Search
author Image

Peet se Padstal

10 Comments

Deon
July 4, 2020 at 09:41

Lekker plek, al die mooi goedjies en daai vars brode!!!!!

July 4, 2020 at 09:44

Uitstekende diens en lekkerste kos!!

Lelané Jooste
July 4, 2020 at 09:49

Die winkel met die lekkerste atmosfeer.

Chrissie
July 4, 2020 at 10:06

Verseker ry ons nie daar verby as ons in die omgewing is nie. Lieflike kuierplek

Pierre
July 4, 2020 at 10:10

Baie dankie vir al julle moeite om ons versaffers te help. Julle is die beste.
Dankie

Marietha Campher
July 4, 2020 at 10:26

Lekker plek. Pure plaas… en heelike kos.

Christelle
July 4, 2020 at 10:55

Ek is ‘n groot fan van die ciabatta broodjies en heerlike konfyte. Beslis ‘n plek waar mense uit hul pad sal gaan vir jou.

July 23, 2020 at 06:08

Wat ‘n heerlike tuiskoms as jy daar stilhou. Jammer dit is so ver. Hoop om binnekort te besoek.

Sophia Myburg
September 15, 2020 at 15:27

Baie mooi goed en lekker vars brood en baie ander goed wat daar uitgestal word Sal verseker weer gaan.

Sophia Myburg
September 15, 2020 at 16:14

Baie oulike plek sal weer besoek

Leave a Comment