Categories
Limpopo Warmbad

Frannie’s Arts & Crafts

Arts & Crafts / Take Aways

Products or Services

Koffie winkel
Take aways
Arts & crafts

Contact

Francis Eyberg
067 335 2307(Phone and WhatsApp)
franniesartsandcrafts@yahoo.com
– Email

Luma Weg (langs Pick a Paint)
Bela Bela
Limpopo

Ma – Vr  
08:00 – 16:00
Sa  

08:00 – 13:00

Categories
Limpopo Warmbad

Sethlura Boskamp

Holiday Accommodation

Produkte of dienste

Wil jy gaan kamp maar kan nie die tent ding doen nie?
Indien wel is hierdie die regte plek vir jou. Jy bly in ‘n hout hut met al die geriewe en jou eie privaat badkamer en kombuis maar jy het tog die gevoel van kamp
.
Kom kuier vir ons, hier in die rustigheid van die pragtige bosveld en skud al die Corona blues af, bring jou vriende en familie.

Ons kamp is 65km van Bela Bela (Warmbad ) in die Limpopo en akkommodeer net 24 mense in die eenhede.

Ons bied die volgende:
  • Oopplan 2, 4 en 6 bed toegeruste eenhede met privaat braai by elke eenheid
  • Swembad en warmwater kuier bad
  • Kroeg area met snoekertafel, veerpyltjiebord, pokertafel
  • Put-Put baan en Bingo
  • Boma vir n lekker kampvuur kuiertjie
Dinge om te doen in die omgewing:
  • Staproetes en wildsritte op ‘n groot wildsplaas
  • Zipline in Bela Bela
  • Interaksie met olifante asook olifantritte by die Olifant Reservaat


Tariewe buite seisoen per nag:
2 bed Paartjie eenheid R450 per nag
4 bed eenhede R685 per nag
6 bed eenhede R885 per nag

Binne seisoen en lang naweke per nag:
2 bed Paartjie eenheid R550 per nag
4 bed eenhede R785 per nag
6 bed eenhede R985 per nag

kontak

Sonette Brits
082 890 3833 (Ook beskikbaar op whatsapp)
076 423 8094 ( Ook beskikbaar op whatsapp)
sonettebrits@gmail.com – Epos

Sethlura Boskamp Sonette Brits – Facebook

Hoewe 39
Kromdraai
Bela Bela

Ma – Son / Publieke Vakansiedae
07:00 – 20:00

Categories
Limpopo Warmbad

Peet se Padstal

Food & Drink

Products or Services
  • Padstal/Plaaskombuis/Drankwinkel
  • Gebak / Konfyte / Geskenke / Klerasie / Biltong / Meubels
Contact

Hettie Pretorius
082 928 4913 (Phone and WhatsApp)
padstal@belanet.co.za

Peet se Padstal & Oppistoep PlaaskombuisFacebook

Noodhulp 233
R516 Rooiberg /Thabazimbipad
Warmbad

Ma – Din
09:00 – 16:00

Vry
09:00 – 17:00

Sat
09:00 – 15:00

Son / Publieke Vakansiedae
09:00 – 14:00