author Image

P & L General Services

4 Comments

Mariana
August 31, 2020 at 17:55

Ongelooflike produk vir normale huis skoonmaak soos venster teels potte stowe en dan ook’ heavy duty’ soos gries olie en ekonomies

Hendrik
September 1, 2020 at 04:16

Baie goeie produk om binne en buite huis te gebruik. Op teel vloere . Braaiers, buite huise sitplek oortreksels. Baie ekonomies.

Johann Maree
September 1, 2020 at 06:09

Dit is waarlik ñ wonderlike “allrounder” products. Van skottelgoed ,wasgoed tot motor en motor engin was.

Petro Erasmus
September 1, 2020 at 10:28

Ek sal dit ook aanbeveel. Wonderlike produk teen bekostigbare pryse

Leave a Reply