Search

Ons verskaf gratis inligting, deel die voordele en gebruike van essensiële olies op verskeie maniere en help reeds baie mense om die waarde hiervan in hul eie lewenstyl in te sluit.

Vir diegene wat ‘n besigheid hiervan wil maak, verleen ons bystand om weg te spring en met daaglikse ondersteuning ‘n impak te maak.

Q Wat is Essensiële Olies?

Essensiële olies is basies die wese van 'n plant. Dit is 'n geskenk vanuit die aarde wat gedistilleer word en die suiwerste krag van ons natuur in jou huis beskikbaar maak.

Binne vele plante - weggesteek in die wortels, sade, blomme en bas - is gekonsentreerde chemiese verbindings wat die essensiële olie vorm.
Inside many plants—hidden in roots, seeds, flowers, bark—are concentrated,

Essensiële olies gee plante hul geure, beskerm hulle van skadelike omgewingstoestande en help ook met bestuiwing. Hierdie is net opsommend van die vele voordele van 'n groot verskeidenheid essensiële olies.

Q Hoekom sal ek Essensiële Olies gebruik?

Vele van die produkte wat ons daagliks gebruik, bevat redelike hoeveelhede sintetiese materiale. Hierdie onnatuurlike produkte kan 'n negatiewe impak op ons denke, emosies en lewens in geheel hê.

Suiwer essensiële olies bied 'n alternatief vir sintetiese produkte. Essensiële olies is meer as net natuurlike produkte, elkeen met sy eie unieke chemiese struktuur en ook met dosyne voordele wat deur die chemiese samestelling van die plant bepaal word.

Indien hierdie natuurlike chemiese stowwe op 'n verantwoordelike manier uit die plant onttrek kan word, kan dit gebruik word om jou in jou daaglikse lewe te ondersteun.

Rate us and Write a Review

Dienslewering

Kommunikasie

Pryse

Browse

Your review is recommended to be at least 140 characters long

Show all timings
  • Monday09:00 - 17:00
  • Tuesday09:00 - 17:00
  • Wednesday09:00 - 17:00
  • Thursday09:00 - 17:00
  • Friday09:00 - 17:00

You agree & accept our Terms & Conditions for posting this information?.

Your request has been submitted successfully.

building Own or work here? Claim Now! Claim Now!

Claim This Listing