Search

Author: Sonette Smith

Sonette Smith

Superdrive Avenue

Joined In Jan 2021

About Me

Ek is 'n Tipe 1 Diabeet mamma van 'n pragtige seun, getroud met 'n IT en gaming guru en is elke dag in verwondering oor die ongelooflike invloed van die essensiële olies in ons lewens. Persoonlike ontwikkeling, motivering, lees en leer is belangrike aspekte van elke dag. Ons geniet dit om te gaan stap en wil ook meer skaak speel hierdie jaar. Die geleentheid om van die huis af te werk, is vir ons 'n groot voordeel in vele opsigte en dit is heerlik om op verskillende nuwe maniere te kan uitreik na ander regoor Suid Afrika.

+27823001913

Superdrive Avenue

Social

Activities

No Review Found

My Listings

Photos

Contact