Produkte of dienste
Handgemaakte Belgiese sjokolade “bomb”. Die bomb is amper so groot soos ‘n tennisbal en pragtig versier.
Elke “bomb” bevat marshmallows en ons het 10 verskillende cappucino en 10 verskillende warm sjokolade geure.
Gooi net kookwater of gekookte melk oor en die “bomb” smelt.
Benodig GEEN ekstra suiker nie.
kontak
Belinda en Louise Venter
072 821 4704 (Kontaknommer)
082 305 9736 (Alternatiewe kontaknommer)
galaxyofchocbombs@gmail.com – Epos
Galaxy of Chocolate Bombs – Facebook
Nelspruit
Mpumalanga
Mon – Vry
08:00 – 17:00