Categories
Northern Cape Orania

CB Projekte

Staal vervaardiging

Produkte / dienste

Vervaardiging van Aluminium en Staal produkte

Geodesic Koepel Strukture
Die koepel konsep kan vir verskeie applikasies aangewend word, weens sy sterkte en gebruike in baie warm of koue winderige weersomstandighede.  
Die struktuur is staal pyp bedek met 200 mikron greenhouse plastiek. 

kontak

Cor Ettwein
067 895 2148 (ook beskikbaar op WhatsApp)
cbprojekte60@gmail.com

8 Ysterplaat
Industriele Gebied
Orania

Mon – Fri
08:00 – 17:00

Sat
08:00 – 13:00