Guesthouse Produkte of dienste Selfsorg oornag akkomodasieMaksimum 7 personeBraai area. Hout beskikbaarOns is op ń werkende Karoo plaas kontak Sunel Jansen van Rensburg072 385 1603 (Ook beskikbaar op WhatsApp)nietgedacht@albieswireless.co.za – Epos Nietgedacht Farm Stay – Facebook NietgedachtBritstown Ma – Sat 08:00 – 18:00Son / Publieke Vakansiedae 08:00 – 14:00
Read MoreBaking produkte of dienste Ons boervroue in Britstown distrik bak koekies en verkoop dit om ons manne te help met die droogte wat nie ten volle gebreek word en is nie Ons probeer ons koekies landwyd te bemark en te verkoop 2l Emmertjies het 6 verskillende tuis gebakte 100g pakkies koekies vir R100 Ons lewer […]
Read More