Categories
Gauteng Moreletapark Pretoria East

Handcrafted Pens #Cassie

Handcrafted Pens

Produkte of dienste

Handgemaakte hout “slimline” penne
Sekelbos, Hardekool, Kiaat, African Blackwood, Rooi Ivoor, Rhodesian Teak, Wit Stinkhout, Oregon Pine

Enige spesiale houtsoorte/versoek

kontak

Cassie Fourie
083 290 1396 (Kontaknommer)
083 286 1405 (Alternatiewe Kontaknommer)
casprok@gmail.com
– Email

hand_craftedpens – Instagram

Witdoring Avenue
Moreletapark X20
Pretoria

Ma – Vry
08:00 – 17:00

Categories
Gauteng Moreletapark Pretoria East

Bornmansrus Selfsorgkamers

Selfsorg Verblyf

Produkte of dienste
  • Bekostigbare, skoon, netjiese verblyf naby Pretoria-Oos Hospitaal en verskeie ander prominente plekke in die ooste van Pretoria. Goeie, stil woonbuurt, veilige parkering.
  • Elke kamer het sy eie badkamer, yskassie, mikrogolf, vol Dstv.
  • Pryse wissel tussen R400 tot R600 per nag per kamer.
kontak

Rina Bornman
082 800 9076 (Kontaknommer)
074 119 9625 ( Alternatiewe Kontaknommer)
rinab137@gmail.com – Email

lekkeslaap – Webblad

Moreletapark
Pretoria

Ma – Son
08:00 – 20:00