Categories
Benoni Gauteng Petit

Tharad Engineering

Steelwork

Produkte of dienste
  • Ons spesialiseer in enige staalwerke. Ons hoofdoel is die vervaardiging van swaardiens SABS/SANS goedgekeurde speelpark toerusting. Ons toerusting word met loodvrye verf geverf en ons sit vanaf 1982 glimlaggies op die gesiggies van 100de kindertjies landswyd.
  • Ons was al in menige JHB City Parks projekte betrokke asook ander munisipale parke en ook by die verfraaiing van talle kleuterskole regoor Suid-Afrika.
  • Ons doen ook private bestellings.
  • Trotse vervaardigers van SABS goedgekeurde swaardiens sleepwaens van enige soort asook hekke, afdakke, braaiers, parkbanke en die lys gaan aan.

Kontak ons gerus vir enige navrae

kontak

Zirkia Kruger
083 705 6127 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
zkruger62@gmail.com
– Epos

Tharad Engineering – Facebook

www.tharad.co.za – Webblad

Holding road
Petit
Benoni

Ma – Vry
07:00 – 17:00

Naweke en Vakansiedae
Fabriek toe maar navrae enige tyd welkom