Steelwork Produkte of dienste Ons spesialiseer in enige staalwerke. Ons hoofdoel is die vervaardiging van swaardiens SABS/SANS goedgekeurde speelpark toerusting. Ons toerusting word met loodvrye verf geverf en ons sit vanaf 1982 glimlaggies op die gesiggies van 100de kindertjies landswyd. Ons was al in menige JHB City Parks projekte betrokke asook ander munisipale parke en […]
Read More