Resin Products Produkte of dienste Handgemaakte resin items (kersboom versierings, sleutelhouers, asook oorbelle op versoek) Sekere items is in voorraad. Verder word dit slegs op bestelling gemaak. Bestellings neem 3 – 5 dae voor dit gereed is. Indien ek dit moet courier / pos is die kostes vir die koper se rekening. kontak Riana Greeff072 […]
Read MoreProdukte of dienste Ons boor vir watergate. Maak boorgate skoon en wys ook water aan. kontak Hennie Fourie082 780 9063 (Kontaknommer)083 680 0033 (Alternatiewe Kontaknommer)bloemrockdrilling@gmail.com – Epos Bloemrock Drilling – Facebook Ferreiraweg BloemdalBloemfontein Oop vir besigheid Maandae tot Vrydae
Read MoreProdukte of dienste Verjaarsdagkoeke, Doop-, troukoeke. Baby showers & Kombuistee koeke asook cupcakes. Koeke vir besighede met hul logo’s op. Vrugtekoeke.Versnapperings soos Koeksisters, cocktail Vleispasteitjies, Melktertjies, Ystervarkies en nog baie meer kontak Ina Labuschagne072 146 0585 (Kontaknommer)ina.se.kombuis@gmail.com – Epos Ina se kombuis – Facebook Annasrust Avenue 2BainsvleiBloemfontein 09h00 – 17h00 maar is daarna tot 22h00 […]
Read MoreProdukte of dienste Gastehuis geleë in Bayswater, Bloemfontein. Inkopies sentrums, dokters en skole is gerieflik naby te vinde. Bekostigbaar en skoon, geen tierlantytjies nie. Net goeie, vriendelike diens.Selfsorg geriewe perfek vir lang of vinnige oornag verblyf. kontak Alicia Loots066 285 2082 (Kontaknommer)081 490 5174 (Alternatiewe Kontaknommer)aandrguesthouse@gmail.com – Epos A and R Guesthouse – Facebook BayswaterBloemfontein […]
Read MoreAutomotive Produkte of dienste Verkoop van tweedehandse Boormasjiene, Trokke, Trekkers, Sleepwaens en Grondverskuiwingsmasjienerie kontak Henning van Rensburg083 755 2177 (Ook beskikbaar op WhatsApp)henning@hvrturbos.co.za – Epos HVR Turbos – Facebook www.hvrturbos.co.za – Webblad BoshofVrystaat Ma – Vry08:00 – 17:00
Read MoreSolar Services Produkte of dienste Elekriese- en sonkrag dienste verskaffer kontak Henri Du Toit083 616 9217 (Ook beskikbaar op WhatsApp)info@gdtsolar.com – Epos GDT Solar – Facebook gdtsolar.com – Website Oranje Straat 35Parys Vrystaat Ma – Vry 08:00 tot 17:00
Read MoreNatural Products Produkte of dienste Rou heuning Byewas Heuning en propolis produkte kontak Lenel Van Aardt082 640 4582 (Ook beskikbaar op WhatsApp)082 644 9996 (Kontaknommer)lenelvanaardt@gmail.com – Epos VilliersVrystaat Ma – Vry08:00 – 17:00
Read MoreOvernight & Hunting Accommodation produkte of dienste Oornag en jag akkomodasie in die Oos-Vrystaat, tussen Senekal en Winburg wat 16 persone gemaklik kan akkomodeer.Hier word saam gekuier en gelag om die vuur en stories van die dag se jag word uitgedeel.Ons verwelkom ook familie en vriende groepe wat net n naweek wil wegbreek en rus […]
Read MoreHandmade Decor Products or Services Hand gemaakte hout geskenkies Granny B verf Stencils Huisie sleutel houers en vele meer kontak Lizelle Spearman082 777 4235 (Ook beskikbaar op Whatsapp)083 309 1355 (Alternatiewe kontaknommer)steyn.lizelle297@gmail.com – Epos One of a kind – Facebook FicksburgVrystaat Ma – Vry09:00 – 17:00Sat09:00 – 13:00
Read MoreAccommodation Produkte of dienste Heerlike self toegeruste 2 slaapkamer huis op die waterfront. Ideaal vir visvang en afskakel. Binne sowel as buite braai. Slaap 8. Reeling vir sleutels by Ina Brink in die dorp083 617 6234 kontak Marieta Muller082 822 3491 (Ook beskikbaar op WhatsApp)051 522 5008 (Alternatiewe kontaknommer)bookings@rusplek.co.za – Epos Rusplek Dam Huis – […]
Read More