Self Catering Accommodation Produkte of dienste Rhodes Reservations bied self-sorg akkommodasie in 12 huisies in die dorpie van Rhodes, asook akkommodasie in die Histories sandsteen skool wat omtrent 100 jaar oud is. Op Rubicon perseel is daar Deli produkte te koop asook etes beskikbaar, wat sover as moontlik plaaslike produkte aanhou, soos wyne en […]
Read More