Search

Author: Mike

Mike

Joined In Jun 2021

About Me

No info available

Activities

image
Mike 1 Reviews
Mr
View All

4.3333333333333

R&M Elektries het vir ons oor die jare Baie projekte hanteer en altyd kwaliteit diens gelewer en hulle werk is van hoogstaande gehalte. Ons mis hulle hier bo in Pretoria maar glo dat hulle van krag tot krag sal gaan daar in die suide en dat Abba Vader hulle vir 'n rede soontoe laat verhuis het. Sterkte Ryan en Michelle.... ons weet dat julle 'n sukses daarvan sal maak. MIROSI groete hier vanuit Pretoria.... Mike en kie.... ?

Was this review ...? Interesting 1 LOL 0 Love 4

My Listings

Photos

Contact