Categories
Paarl Western Cape

Joe Red Snuff Canons

Produkte of dienste
  • Ons vervaardig en versprei handgemaakte snuifkanonne. Dit is ‘n handige en prettige hout toestel vir u eie gebruik (sinus en hoofpyn) en of om enige partytjie aan die gang te kry.
  • Ons verkoop ook ‘n verskeidenheid snuif- en toebehore, Joe Red Original T-hemde, pette, shooter skinkborde en soliede Amerikaanse eikehout slagtersblokke/braai planke.
  • Ons produkte is die ideale geskenk vir mans vir Vadersdag, verjaardae, herdenkings, korporatiewe geskenke en Kersfees.
  • Groot hoeveelhede is ook beskikbaar vir herverkopers.
kontak

072 454 5196 (Kontaknommer)
076 784 8581 (Alternatiewe Kontaknommer)
info@joered.co.za
– Epos

Joe Red Snuff Canons Facebook

@joeredsnuffcanons – Instagram

www.joered.co.za – Webblad en aanlynwinkel

Paarl
Wes Kaap