Categories
North West Rustenburg Safari Tuine

PROUX

Baking Services

produkte of dienste

Ek bak spesiale beskuit en fudge. Ek verskaf ook aan verspreiders in verskeie dorpe.

kontak

Nicky Kruger
082 719 6512 (Kontaknommer)
nickybol.roux@gmail.com
– Epos

PROUX Facebook

proux_nicky – Instagram

Safarituine
Rustenburg

Ma- Vry
08:00 – 16:30

Categories
Doornpoort Gauteng Pretoria

Bakers Temptation

Baking Services

Produkte of dienste

BESKUIT:  
Karringmelk,  cranberrie,  neut, gesondheid,
All bran.  Boerebeskuit sluit in kondenmelk en anys.
R50 vir 500 gram


KOEKIES:  
Vla, koffie, gemmer, oats, grondboontjie botter, kondensmelk, sneakers, klapper room,  klapper, sjokolade snowies.  
Bak van 1.3 kgR200.  
Op aanvraag,  hertoggies,  konfyt tertjies,  cupcakes ens

As daar genoeg bestellings in n sekere gebied is kan aflewering teen n fooi gedoen word, asook koerier dienste (fooie vir koper se rekening)
kontak

Hester  Nel
082 969 1570 (Kontaknommer)
071 684 2860 (Alternatiewe Kontaknommer)
hesterbester1@gmail.com
– Email

Doornpoort
Pretoria

Beskikbaar tydens alle redelike ure

Categories
Gauteng Krugersdorp

O LA LA KOEKIES EN BESKUIT

Baking Service

Produkte of dienste

Beskuit @ R60
Buttermilk, Anys, Bran, Peanut Butter


Koekies @ R30
Gemmer, Choc-chip, Caramel, Choco Cream, Coffee, Soetkoekies, Boere-soetkoekies, Oats Bars

Kerrie boontjies @ R40

kontak

Margaret Ludick
074 217 4296 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
margareteludick@gmail.com
– Epos

Krugersdorp
Gauteng

Categories
Gauteng Pretoria Villieria

Die Beskuit Kombuis En Deli

Food

Produkte of dienste

Ons is ‘n plaaslike onderneming in Villieria wat u voorsien met tuisgebakte, tradisionele boerekos, koekies, beskuit, hertzoggies, tuisgemaakte pasteie en soveel meer.

kontak

Tiena Becker
012 331 5281 (Landlyn)
083 538 5148 (Ook beskikbaar op Whatsapp)
tienabecker5@gmail.com
– Epos

Die Beskuit Kombuis en Deli Facebook

H/V 24ste Laan & Ben Swart Straat
Villieria
Pretoria

Mon – Fri
08:00 – 17:30

Sat
08:00 – 13:30