Mediation
Produkte of dienste
Ek was n Polisiebeampte vir 25 jaar en het gevind dat Pensioenarisse elke jaar n “Bewys van Lewe” vir hulle pensieonfonds moet deurstuur sodat hulle verder pensioen kan ontvang. Baie van ons Pensioenarisse is baie siek of te oud of net eenvoudig nie in staat daartoe om van bakboord na stuurboord te hardloop om afdrukke van ID te maak, die vorms te voltooi en dan in die rye by die Polisie stasies te gaan staan om voor n Kommissaris van Ede in hulle eie taal geholpe te raak nie. Dan moet hulle weer poskantoor toe om die stukke per geregistreerde pos weg te stuur…Ek sal al hierdie dienste vir hulle verrig sonder dat hulle n voet uit die huis hoef te versit.
kontak
Juanita Botha
084 407 8994 (Kontaknommer)
065 128 6022 (Whatsapp)
quasilawassist1@gmail.com – Epos
Quasi Law Family Mediation – Facebook
Wellington str
George
Ma – Vry
09:00 – 17:00
My dienste is beskikbaar in George, Mosselbaai, Knysna, Heidelberg, De Rust en Oudtshoorn