Search

Dienste

Dienste

Ons Nuwe Aanbiedings

Premium Opsie
R100-00 per maand
  • Teen slegs R100 p.m. maak ons vir u ‘n advertensie en dit word op ons 3 Facebook groepe gedeel.
  •  
  • Hierdie advertensie word dan ook op 10 Facebook groepe in u area gedeel.
Webtuiste Bestuur
R200-00 per maand
  • Teen R200 p.m. bestuur ons u webtuiste vir u en ons verseker dat daar 2 ‘backups’ maandeliks gemaak word.

  • Ons bied ook met hierdie pakket weeklikse sagteware opdaterings

Webtuiste Ontwerp

Basiese Opsie
R400-00
  • 2 blaaie
  • Tuisblad asook ‘n kontak blad
  • Ons voorsien die webtuiste met ‘n skakel na u WhatsApp toe.
  • ‘n Covid-19 banner
  •  
Basiese Opsie Plus
R700-00
  • 2 blaaie
  • Tuisblad asook ‘n kontak blad
  • Ons voorsien die webtuiste met ‘n skakel na u WhatsApp toe.
  • ‘n Covid-19 banner
  • Ons voorsien al die inhoud van die webtuiste, insluitend prente en teks.
  •  
Handelaars Opsie
R2500-00
  • 5 blaaie
  • Tuisblad, kontak blad, meer inligting, blog en een blad van u keuse.
  • Ons voorsien die webtuiste met ‘n skakel na u WhatsApp toe.
  • ‘n Covid-19 banner
  • Ons verskaf ook sosiale media integrasie.
  • 10 sleutelwoorde word nagevors en ons optimaliseer u webtuiste daarvoor.
  • Basiese sosiale media bemarking vir alle blaaie en prente.
  • Sleutelwoord opset en monitor.
  •  
Handelaars Opsie Plus
R3000-00
  • 5 blaaie
  • Tuisblad, kontak blad, meer inligting, blog en een blad van u keuse.
  • Ons voorsien die webtuiste met ‘n skakel na u WhatsApp toe.
  • ‘n Covid-19 banner
  • Ons verskaf ook sosiale media integrasie.
  • 10 sleutelwoorde word nagevors en ons optimaliseer u webtuiste daarvoor.
  • Basiese sosiale media bemarking vir alle blaaie en prente.
  • Sleutelwoord opset en monitor.
  • Ons voorsien al die inhoud van die webtuiste, insluitend prente en teks.

Enige groter webtuistes kry pasgemaakte kwotasies.