Search

Ek is n boervrou in die dorre Noord-Kaap. Met die voortslepende droogte wat nie wou skiet gee nie het ek begin boerseep maak en verkoop om met die finansies te help

Boerseep in stene of vlokkies

  • Seepvlokkies kan in wasmasjiene gebruik word, ek stel net voor dat dit in ‘n was sakkie gegooi word in die masjien, veral as daar net met koue water gewas word. Ek meng dit met gewone waspoeier en gebruik dit so omdat boerseep nie juis ‘n reuk het nie.
  • Dit rek ook waspoeier
  • Boerseep kan gebruik word om mee te bad, baie goed vir mense wat sukkel met ekseem.
  • Honde kan ook daarmee gebad word, omdat daar geen chemikalieë in is nie is dit baie gesond vir honde se pelse.
  • Verwyder hardnekkige vlekke van klere.
  • Algemene skoonmaakmiddel

Rate us and Write a Review

Dienslewering

Kommunikasie

Pryse

Browse

Your review is recommended to be at least 140 characters long