Search

YSHOUERS:
Word gemaak van leë tweedehandse “aircon” bottels.
Ons plaas ‘n plastiek houer met gaatjies aan die binnekant. Jou ys bly heeldag blokkies, lê nie in water en smelt nie.  Jy gebruik die kraan aan die onderkant om oortollige water te dreineer.

SNACK/VRUGTE HOUERS:
Word gemaak van leë “aircon” bottels en ge”brand” volgens jou tema of logo.
Idiaal vir eetgoed of vrugte

LAMPE:
Word gemaak uit tweedehandse leë “aircon” bottels wat ons omskep in ‘n lamp met jou keuse van logo/branding. Kom met ‘n 5m koord, skakelaar en muurprop.

BRANDBLUSSER VERTOONKASTE :
Tweedehandse brandblussers word omskep in bottel vertoonkaste. Met logo/branding van jou keuse. Kom met ‘n LED lig, 5m koord, skakelaar en muurprop.

 

Rate us and Write a Review

Dienslewering

Kommunikasie

Pryse

Browse

Your review is recommended to be at least 140 characters long