
The South African Institute For Playpark Safe
115 Fairway, Beachwood, Durban North, South Africa
Sisters & Co is ‘n balsem maatskappy wat liggame balsem vir higiëniese en preserverende doeleindes met die gebruik van kwaliteit balsem produkte.
Sisters & Co is’ n mobiele balsem maatskappy wat uitry na begrafnis ondernemers (landwyd) en balsem diens lewer vir die begrafnis ondernemer se gerief asook om liggaam stoorkostes te bespaar.
Met elke balsem saak word daar die nodige sertifikate en dokumentasie uitgereik aan die ondernemer vir gebruik gedurende die vervoer proses asook grensposte /lughawe waar dit ‘n vereiste is voor’ n liggaam terug na die land van geboorte vervoer word.
Hier is waar daar ‘n passie uitgeleef word vir balsem, kontak ons gerus vir meer inligting of ‘n kwotasie.
Your request has been submitted successfully.
115 Fairway, Beachwood, Durban North, South Africa