Search

Twee slaapkamer eenheid in Marina Glen. Vakansie Oord. 800m van lagoon en strand. Die swem strand is +- 1.2Km. Slaap 4 plus twee klein kinders. Geen diere toe gelaat nie.+- 15km vanaf Margate.

Tariewe:
Beskikbaar vanaf 15 November 2021
Buite seisoen R400 pn
Binne seisoen R1500 pn
Semi seisoen R950pn

Admin Fooi van R450
Deposito van R500 terug betaalbaar.

Kontak ons gerus vir bespreekings.

Rate us and Write a Review

Dienslewering

Kommunikasie

Pryse

Browse

Your review is recommended to be at least 140 characters long

Claim This Listing