Search

Rinton is ‘n Suid-Afrikaanse maatskappy.

Die stigter en CEO van Rinton is Dr Ockert Botha wêreldbekende Veearts en kenner van Nutraceuticals. Dr Botha het sedert 1999 ‘n buitensporige hoeveelheid navorsing gedoen oor die gebruik van Nutraceuticals in beide diere en mense. Hy het wêreldwyd oor die onderwerp lesings gegee en is nou betrokke by die formulering en ontwikkeling van alle produkte. Hy het meer as 30 toonaangewende Nutraceuticals ontwikkel, baie hiervan is wêreld-eerste produkte.

Met die koms van Covid 19, het Dr Botha besluit om ‘n voorpuntreeks Nutraceuticals op die mark te bring met die fokus op produkte vir Corona Virusse.

Dr Botha hou sterk by die beginsel van holistiese medisyne. Hy glo dat pasiënte die beste gedien word deur hoofstroommedikasie met Nutraceuticals te kombineer. Hy frons oor die neiging van die mediese beroep om streng by hoofstroommedikasie te hou en glo dat diegene wat dit doen nie die beste praktyke volg nie.

Dr Botha het eerstehands die verskil gesien wat sy Nutraceutical produkte oor die jare gemaak het. Hy glo dat sy kundigheid as ‘n wetenskaplike en kundigheid in die Nutraceutical-veld sal verseker dat die nuutste produkreeks so suksesvol soos sy voorgangers is.

Q Kan hierdie produkte saam ander medikasie gebruik word?

Ja. Rinton produkte is natuurlik en kan saam ander produkte gebruik word. Ons beveel wel aan dat u dit met u geneesheer bespreek.

Q Waar kan ek die produk koop?

Rinton produkte kan aanlyn by www.rinton.com verkry word.
As u n meer persoonlike ervaring verkies is daar n lys met agente.

Q Kan ek n Agent word?

Ja.

Q is daar n geldterug waarborg op produkte?

Ja. Rinton bied wel n geldterug waarborg aan. T&C's geld.

Rate us and Write a Review

Dienslewering

Kommunikasie

Pryse

Browse

Your review is recommended to be at least 140 characters long

Show all timings
  • Tuesday09:00 - 17:00
  • Wednesday09:00 - 17:00
  • Thursday09:00 - 17:00
  • Friday09:00 - 17:00
  • Monday09:00 - 17:00

You agree & accept our Terms & Conditions for posting this information?.

Your request has been submitted successfully.

  • RRRR
  • Price Range R350 - R420
building Own or work here? Claim Now! Claim Now!

Claim This Listing