
The South African Institute For Playpark Safe
115 Fairway, Beachwood, Durban North, South Africa
Hoë impak lees en wiskunde sessies – aanlyn of in persoon.
Alle kinders welkom, of jy nou baie het om in te haal, en of jy graag hard wil werk om dux leerling te wees, ons kan jou help! Sessies is 45 minute lank, een-op-een, en spreek alle fasette van lees en/of wiskunde aan. Maandelikse pakkette beskikbaar. Sessies is ongeveer R150 per sessie, afhangend van jou pakket.
115 Fairway, Beachwood, Durban North, South Africa