Search

SandArt bied kinders ‘n kans om hul eie unieke kreatiwiteit te gebruik om die pragtigste en kleurvolle prentjies te maak. Geen skêr, kryte of gom nodig nie. Kies uit 100de jou gunsteling prent, kies jou kleure sand en begin!

Geen reëls! Jy besluit of jy ‘n blou hond of pers skilpad wil maak! As jy klaar is stal jou prente op die yskas uit vir almal om te bewonder!!

Tuis stelle asook los prente en sand beskikbaar.

Aflewering beskikbaar.

Rate us and Write a Review

Dienslewering

Kommunikasie

Pryse

Browse

Your review is recommended to be at least 140 characters long

Show all timings
  • Monday09:00 - 17:00
  • Tuesday09:00 - 17:00
  • Wednesday09:00 - 17:00
  • Thursday09:00 - 17:00
  • Friday09:00 - 17:00

You agree & accept our Terms & Conditions for posting this information?.

Your request has been submitted successfully.

  • Price Range R55 - R400

Claim This Listing